Dennis Quaid

Dennis Quaid
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dennis William Quaid
Geboorte 9 April 1954 (1954-04-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat
  • P. J. Soles (trou 1978; skei 1983)
  • Meg Ryan (trou 1991; skei 2001)
  • Kimberly Buffington (trou 2004; skei 2018)
Kinders 3, insluitende Jack Quaid
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dennis Quaid (gebore 9 April 1954) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frequency (2000), Far from Heaven (2002), The Day After Tomorrow (2004), en In Good Company (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search